ALBIEWI BIEWERS AND BOWS
BOWS FOR DOGS
SHOWBOWS FOR SHOWDOGS
CONTACT US
Bows for dogs Biewer and Yorkie
BOWS FOR SPAS
Our Biewers
Biewers Photo Gallery
Biewer Puppies Available
Biewer Terrier Breed Standard
 
OUR  SHOW  BOWS











 






UNFORTUNATELY  NO  PUPPIES  AVAILABLE





ABOUT  ALBIEWI  BIEWERS

ALBIEWI  het net vyf teelhonde, Olyvia (Micky), Heartsong Jolie (Zelle), Peonie-Cara (Cara) Elz EN Duril my dwelling place is heaven (Waldi) aangesien ek persoonlike aandag aan hulle gee. Hulle is nie net my teelhonde nie, maar ook ons geliefde troeteldiere.

ALBIEWI has only 5 breeding dogs - Olyvia (Micky), Heartsong Jolie (Zelle), Peonie-Cara (Cara), Elz and Duril my dwelling place is heaven (Waldi).  We don't view them as breeding dogs as they are part of our family and get all our love and regular attention.

Wanneer die ALBIEWI werpsels gebore word, word hulle gereeld deur myself hanteer daarom is hulle nie menssku nie.  Biewers is pragtige saggeaarde intelligente troeteldiere. Hulle is hipo-allergenies en dus ideale troeteldiere vir oud en jonk.

When our litters are born they are family raised and socialized with our other pets.  Biewers are beautiful gentle intelligent pets,  they are hypoallergenic and thus perfect for the whole family.

Site Map